Hormone

Hormone

Nou ja, ek dink nie dis blote toeval dat HORMONE en DEMONE so baie dieselfde klink nie.  Want kyk, dis darem nou vir jou ‘n ding wat jou ka...

Viva Sjokolade

Viva Sjokolade

My mond en vingers is oortrek in so ‘n smerige, donkerbruin affêre… en in my oë is ‘n tevrede kyk soos ‘n hond wat...

Winter... en Jy

Winter... en Jy

En so saam met Junie, kom die winter toe ook… uiteindelik.  Maar voor jy hierdie stelling mis verstaan, kom ek maak dit gou duidelik, ek i...

Bly kalm en hanteer jou stres

Bly kalm en hanteer jou stres

“It never rains, but it pours.” En dis presies hoe dit die laaste ruk by my kant gegaan het.  Deels ook hoekom ek so lanklaas geskryf...

Sonskyn, jou Lekker Ding

Sonskyn, jou Lekker Ding

Blou lug en sonskyn – wat ‘n lieflike en welkome gesig was dit nou nie vanmôre nie!  Hierdie afgelope klompie dae se aanhoudend...

‘n Dankbare Hart

‘n Dankbare Hart

En so is ek, na ‘n paar heerlike rusdaggies, terug op my pos;  fris en vars soos ‘n lentebries!Die lieflike reën het my son-l&ec...

8 Maande

8 Maande

Vir die van julle wat nog nie weet nie, ek het ‘n hond.  En sy naam is Chuckie.“Watse hond is dit?” vra jy. ‘n REGTE...

Feesmaal

Feesmaal

Weet jy hoe voel dit as jou ‘moeg’ al moeg is?  Wel, ek is nou daar.  Hierdie jaar met al sy dinge is nou besig om sy tol te eis...

Pannekoek

Pannekoek

Want as dit reën, bak jy pannekoek!Geseënd met heerlike reën so deur die loop van die dag, en diep en innig lus vir pannekoek, besluit ...